Free Online Recipes
 |  

Sign Up login
 
 

Plaat Koekies Recipe

   
 

               Recipe Tools

 
No Reviews Yet
Read / Add New Review
Add / Copy to a Cookbook
Printable Format
 

 

 



     Plaat Koekies

Category   Appetizers
Sub Category   None

Ingredients
2 eiers
125 ml suiker
250 ml melk
30 ml margarien/botter gesmelt
500 ml koekmeelblom
20 ml bakpoeier
2.5 ml sout
 

Instructions
Metode 1. Klits eiers en suiker saam. Voeg 125ml melk en gesmelte botter by. 2.Sif koekmeelblom, bakpoeier en sout saam en voeg by eiermengsel. 3. Voeg orige melk geleidelik by om 'n gladde mengsel te vorm. 4. Moet nie mengsel roer nadat alles gemeng is nie. 5. Bak in gesmeerde ringpannetjies(griddle) of drup lepels vol op 'n warm gesmeerde stoofplaat. 6. Bak eers die een kant en as dit bo-op vol lugblasies is, draai plaatkoekie met slaplemmes of eierspaan om en bak hulle aan die ander kant tot dit ook mooi bruin is. 7. Sit voor met botter, stroop of heunig. Die resep lewer tussen 25 - 30 plaatkoekies.


Originally Submitted
8/16/2013





0 Out of 5 from 0 reviews

You can add this Plaat Koekies recipe to your own private DesktopCookbook.

 

MySkiSign.com
 
 

   
   
 

Contact Us | Help | About Us

Copyright Complaints | Advertise with Us | Privacy Policy | Terms of Use

Copyright © 2002 - 2020 DesktopCookbook. All rights reserved.
Site Owned by
Integrated Sales Resources, LLC.