Free Online Recipes
 |  

Sign Up login
 
 

Potbrood, Braaivleis, Bilton en Kaas Recipe

   
 

               Recipe Tools

 
No Reviews Yet
Read / Add New Review
Add / Copy to a Cookbook
Printable Format
 

 

 



     Potbrood, Braaivleis, Bilton en Kaas

Category   Desserts - Breads
Sub Category   Camping

Ingredients
500g bruismeel
1 blikkie bier
250ml fyn biltong
300 g gerasperde Cheddarkaas
1 ui, bruingebraaide
 

Instructions
Meng die meel en bier goed. Voeg helfte van kaas, fyn biltong en gebraaide ui by en meng goed saam. Smeer 'n groterige platboom ysterpot goed met die olie, die binnekant van die deksel ook. Plaas die deeg in die gesmeerde pot, en sit eenkant om te rys. Wanneer deeg helfte groter gerys het, bedek met die res van die kaas Sit die pot op 'n paar kole by jou braaivleis vuur, en pak ook 'n paar kooltjies op die deksel. Bak vir 'n uur, maar kyk gereeld of die kooltjies nog hou. Pasop vir te veel kole.


Originally Submitted
3/17/2011





0 Out of 5 from 0 reviews

You can add this Potbrood, Braaivleis, Bilton en Kaas recipe to your own private DesktopCookbook.

 

MySkiSign.com
 
 

   
   
 

Contact Us | Help | About Us

Copyright Complaints | Advertise with Us | Privacy Policy | Terms of Use

Copyright © 2002 - 2020 DesktopCookbook. All rights reserved.
Site Owned by
Integrated Sales Resources, LLC.