Free Online Recipes
 |  

Sign Up login
 
 

Potbrood, met Sonneblomsaad Recipe

   
 

               Recipe Tools

 
No Reviews Yet
Read / Add New Review
Add / Copy to a Cookbook
Printable Format
 

 

 



     Potbrood, met Sonneblomsaad

Category   Desserts - Breads
Sub Category   Camping

Ingredients
6 koppies.Volkoringmeel
3 koppies.Koekmeel
1 Koevertjie droe gis
20ml.Suiker
10ml.Sout,
60ml.Kookolie
20ml Asyn
1 koppie Sonneblomsaad
700ml Lou-warm Water
 

Instructions
Voorverhit oond tot 80 grade Celsius. Meng die droe bestanddele saam, en voeg die asyn en genoeg lou-warm water by, om 'n nie te slap deeg te vorm , deeg moet aan jou hande vaskleef. Smeer 'n groterige platboom ysterpot goed met die olie, die binnekant van die deksel ook. Plaas die deeg in die pot, en sit die pot in die oond vir 25 minute om te rys.
Haal nou die pot uit, en verhit die oond tot 180 grade. Bak nou vir een uur.
Saam met braaivleis, so gemaak-. As alternatief sit jy die pot op 'n paar kole by jou vuur, en pak ook 'n paar kooltjies op die deksel. Bak vir 'n uur, maar kyk gereeld of die kooltjies nog hou. Pasop vir te veel kole.


Originally Submitted
3/17/2011





0 Out of 5 from 0 reviews

You can add this Potbrood, met Sonneblomsaad recipe to your own private DesktopCookbook.

 

MySkiSign.com
 
 

   
   
 

Contact Us | Help | About Us

Copyright Complaints | Advertise with Us | Privacy Policy | Terms of Use

Copyright © 2002 - 2020 DesktopCookbook. All rights reserved.
Site Owned by
Integrated Sales Resources, LLC.