Kook Aartapels in skil tot sag
Trek skille af en sny in blokkies en hou warm
Braai spek in 25ml Olie
Skep uit en hou warm saam met Aartapels
Braai uie in selfde pan
Voeg die res van die olie, chutney en asyn by.
Kook 2 minute
Meng die maizena by die melk en roer stadig by die uie
Kook vir 2 minute en meng alles saam.
|