Metode
Plaas gekapte spinasie in pot, en vul met water tot ‘n derde van die spinasie met water bedek is, kook oor lae hitte vir 10 tot 15min.
Vat gekapte uie en mushrooms braai tot ligbruin en sag is. Voeg dit by die gaar spinasie.
Maak die kits sous aan en voeg dit by. Sit voor.
Lewer genoeg vir 6mense.
|