|
Instructions |
|
|
Smelt die botter en suiker saam in mikrogolf, roer kort-kort.
|
|
|
Roer dadels by en sit vir nog 2 min. in die mikrogolf tot die mengsel begin kook. Klits met elektriese klitser tot die dadels fyn is.
|
|
|
Roer genieg rice cripsies by om stywe deeg te vorm.
|
|
|
Rol opgehoopte teelepels vol van die deeg in balletjies. Rol in klapper.
|
|
|
Originally Submitted
2/27/2011
|